Quantcast
Channel: Kreatiewe Kos Idees » Preserve/ingeleg
Browsing all 20 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maketaan konfyt (waatlemoenkonfyt)

Maketaan Konfyt (fyn) (Onbekend) Bestanddele 500 g Waartlemoen 750 g Suiker Metode Vir elke 500 g Waartlemoen gebruik u 750 g suiker. Sny die waartlemoen in klein stukkies. Gooi suiker daaroor. Laat...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tuisgemaakte Nutella (sjokolade smere)

Tuisgemaakte gesonder Nutella By: hungryhealthyhappy Bestanddele: 200g amandels (jy kan enige neute gebruik wat jy wil) 1 eetlepel vanieljegeursel 100g kakao poeier 100 ml afgeroomde melk (jy kan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vries van vars kruie

  VRIES VAN VARS SPERERYE Vries jou vars speserye in seisoentyd in blokkies. Plaas speserye in ysbakkie, gooi olyfolie in en vries. Indien benodig, haal uit en gebruik. Gewone olie kan nie gebruik word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soetrissie Blatjang

Soetrissie Uie 6 soetrissies – verskillende kleure vertoon mooi 240 g piekeluitjies gehalveer 3 knoffeltoontjies geskil 750 ml water 360 ml witasyn 2 peperkorrels 125 ml suiker 1 teelepel sout METODE:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Piekels en Groente Atjar

Mosterd Piekels/Piccalilli Helena Kruger 2,5 kg mengsel van blomkool blommetjies, komkommer, groenbone, klein uitjies en murgpanpoentjies. 350 g sout 280 ml witsuiker 1 eetlepel mostertpoeier 8 ml fyn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pynappel idees

PYNAPPELBIER 4 groot pynappels se skille 7 liter warm water 1.2kg wit suiker 12 rosyne 10g aktiewe of kitsdroë gis Was pynappelstukke goed en plaas dit in ‘n groot emmer met ‘n deksel. Voeg die water...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pruim Konfyt en blatjang

Pruim Konfyt – Mikrogolf Rina Shorty 1 kg pruime 1 kg suiker 30 ml suurlemoensap Sit ‘n paar pierings in deepfreeze. Was pruime, sny middeldeur en haal pitte uit. Plaas in groot glasbak en sprinkel sap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tamatie resepte / tamaties ingeleg en bottel

BASIESE SOUS VIR ALLE PASTAS 45 ml olyfolie 1 middelslag-ui, fyn gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 1 blik heel tamaties, gekap 15 ml tamatiepasta 2,5 ml gedroogde origanum 10 ml tot 15 ml bruinsuiker...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pickled Jalapenos (escabeche)

Pickled Jalapenos (escabeche) Deon Oosthuizen makes about 3 cups of pickles 1/2 cup white vinegar 1/2 cup water 1 bay leaf 2 tablespoons kosher salt 2 teaspoons whole black peppercorns 2 teaspoons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vye Konfyt Resep

Fyn vye konfyt 1. Was en skil die ryp vye dun af en weeg dit. 2. Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker. 3. Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tamatiekonfyt

TAMATIEKONFYT:  Gooi tamaties in kookwater – haal uit en trek skil af – Weeg nou jou tamaties – vir elke 1 kg tamaties, 1kg suiker – gooi die tamaties onder in jou pot – druk sommer so met jou hand die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lemoen/marmelade/konfyt

MARMELADE Geskryf deur: Neels de Ronde Sit ‘n aantal lemoene/suurlemoene deur ‘n versapper, skil en al maar sonder pitte. Weeg 1 kg van hierdie mengsel, die. sap, skil, ens. en gooi in pot. Voeg 3/4 kg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pynappel Blatjang

Pineapple Chutney By; Jamie Oliver Ingredients 1 kilo of pineapple, already chopped in small pieces 300 g onions, chopped finely 8 tblsp balsamic vinegar or  white wine vinegar 250 g sugar 1 tsp salt 2...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

AUBERGINE/BRINJAL/EIERVRUG Resepte

AUBERGINE/BRINJAL/EIERVRUG Lizel Erasmus Oe heerlik jy kan dt in ‘n deegie braai (eier en meel) saam ontbyt of dit braai met ‘n uie en tamatie smoor met lagies kaas tussen in heerlik Mariane Kapp...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Granaat Konfyt en Jellie

Granaat Konfyt Source Unknown Ingredients Yields 3-4 cups 3+1/2 cups freshly-squeezed pomegranate juice* 1 cup pomegranate seeds (from 1 large pomegranate)* 3 cups sugar Juice of a lemon * You would...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pickled Ginger for Sushi (Gari)

Pickled Ginger for Sushi (Gari) Linda Theron Ingredients 250 grams fresh young ginger root, peeled 1 1/2 teaspoons sea salt 1 cup rice vinegar 1/3 cup white sugar Cut pieces of ginger into paper thin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ingelegde avokadopeer en gevriesde Avokadopeer

Ingelegde Avo’s Madri Cordier Sousie: 175ml Olyfolie 18 Teelepels Suurlemoensap 175ml Appelasyn of witasyn 30ml Country garlic en herb (Robertsons) Gemaalde swartpeper Skud bogenoemde goed saam. Berei...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pickled onions

Pickled onions Julz van der Merwe 2 1/2 kg pickling onions 450 g brown sugar 1 1/4 liters vinegar 15 g ground cloves 15 g ground allspice 2 tablespoons flour 2 teaspoons curry powder 2 teaspoons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Truksvye

Begin altyd om jou truksvy op ‘n vol koerantpapier te skil. Dit werk net makliker om die blaaie van die koerant toe te vou oor die vorige truksvy se skil en dorings. Dit help dat daar nie dorinkies op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ingelegde sampioene/mushrooms

Lucretia Boucher Ingelegde sampioeneOlie1 klein ui, gekap1 klein wortel, gekap2 knoffelhuisiesSout en peper500 ml witasynTakkies vars roosmaryn, tiemie en pietersielie3 lourierblare6 koljandersade,...

View Article
Browsing all 20 articles
Browse latest View live




Latest Images